Art Experts World Information

 


Art Experts, Inc., Afrikaans

SKILDERY WAARMERKING EN SERTIFIKATE

Geagte Skildery-eienaar,

Indien jy in besit is van ʼn skildery en onseker is wie die kunstenaar was, dan kan ons jou help.

Die waarde van ʼn skildery word bepaal deur wie die kunstenaar was.

ʼn Kleinerige skets is dalk net 10 dollars werd, maar as deur Michelangelo gedoen was is dit 10 miljoen dollars werd.

Die skets verander hoegenaamd nie, maar die waarde daarvan skiet omhoog wanneer jy die kunstenaar kan bepaal.

Kuns se waarde word bepaal deur bewyslewering van die kunstenaar. Dit is die diens wat ons jou lewer. Ons bestudeer en analiseer, doen ons navorsing en toon dan aan, demonstreer en bewys wie die kunstenaar was.

Jy nader ons met ʼn lae-waarde skildery en nadat ons aantoon wie dit geskilder het, het jy ʼn skildery van groot waarde.

Hoe doen ons dit? Ons beskik oor 60 eksperts, ons het 20 PhD-doktors, ons doen navorsing in 15 tale, ons het navorsers in 20 lande en ons gebruik alle beskikbare metodes, insluitend; wetenskaplike toeste, historiese navorsing, forensiese ondersoeke, en gevorderde connoisseur meesterskap.

Indien jy in besit is van ʼn skildery en jy wil dit gewaarmerk en gesertifiseer hê, dan kan ons jou help.

Jy sal ontdek dat ons jou uitstekende diens en uitstaande hoflikheid bied teen die laagste moontlike onkoste.

Stuur asseblief foto’s van jou skildery aan info@artexpertswebsite.com

Dankie.

Mark Winter

Kliëntediensdirekteur


 
     
 
 
To authenticate a painting, please call us at 1-386-676-0160 or 1-386-676-2907.
 
Or contact us by email: info@artexpertswebsite.com
 
Or use our contact form by clicking here.

  • Arizona, Phoenix
    1-623-321-3261
  • California, Los Angeles
    1-213-406-0405
  • California, Sacramento
    1-916-266-8260
  • California, San Diego
    1-619-419-2809
  • California, San Francisco
    1-415-230-2335
  • Canada-Montreal
    1-514-907-6702
  • Colorado, Denver
    1-303-997-3404
  • Florida, Ft. Lauderdale
    1-305-442-4654
  • Florida, Miami
    1-305-442-4655
  • Florida, Orlando
    407-792-5652
  • Florida, St. Pete
    1-727-254-5323
  • Georgia, Atlanta
    1-678-855-7311
  • Illinois, Chicago
    1-773-867-1118
  • Illinois, Chicago
    1-772-867-1118
  • Illinois, Chicago
    1-312-496-6608
  • Maryland, Baltimore
    1-443-927-2409
  • Massachusetts, Boston
    1-617-502-2086
  • Minnesota, Minneapolis
    1-952-513-4335
  • Missouri, St. Louis
    1-314-255-0255
  • New York, New York City
    1-646-291-8997
  • Ohio, Cleveland
    1-216-925-5388
  • Pennsylvania, Pittsburg
    412-253-2883
  • Texas, Dallas
    1-214-303-9774
  • Texas, Houston
    1-713-936-2236
 

Home
    Artist Bios    Appraisals    Authentications    Fees    Site Map    Contact
Deutsch    Español    Français    Italiano    Norsk    Russian    Kazakh

All contents © copyright 2012 Art Experts, Inc.
Terms of Service - How to Cite this Site